Gear
Pandora PX4D
by admin on Jun.16, 2009, under Gear, Musiek / Music
If you are serious about your guitar playing, and you don’t already own one of these, do yourself a favour and invest about R1000 rand. It’s basically a personal guitar effects unit, but it does much more. You can use it for the following:
- Drum, Metronome and Bass machine, with programmable patterns and key changes.
- recording and training (including pitch and time shifting)
- tuning

Pandora PX4D
The sound quality is not the best for recording – actually it’s pretty bad, but for practice, this unit is amazing.
Go to the Korg website here and check it out. This video actually demonstrates what it’s capable of best :
Big Baby Taylor
by admin on Jun.16, 2009, under Gear, Musiek / Music
I thought I would put up a pick of the last guitar that I acquired at the end of last year. I’ve been looking for a plain travelling guitar for a while and this guitar, eventhough it’s 15/16 the size of a real dreadnought, sounds and plays like a dream.

Big Baby Taylor
Here’s a link to the official Taylor Site : Big Baby Taylor
Black Beauty
by admin on Aug.26, 2008, under Gear
Leave a Comment :axe, floyd rose, guitar, kitaar, shred, yamaha more...TOOLs
by admin on Aug.15, 2008, under Gear
Guitars:
Cort S2800
Washburn KC-20v
Yamaha RGZ621P
Cort SF-1
Parker P-44
Fender Japanese Paisley Strat (2003)
EKO 300 hollow Body (1962)
Antique Acoustic
Amplifiers:
Vox Cambridge 30 Reverb
Roland Cube 30 X
Mics:
Shure PG-58 Dynamic Mic
Samson UB1 COndeser Mic
Other Equipment:
Homemade Kokorot (Modelled on a Proco Rat)
Edirol PCR-30
Planet Waves Leads
Proel Food Controller
KORG PX4-D
Software & Plugins:
Mackie Tracktion 3
Reason 3
Guitar Rig 3
PC:
HP 8510 Workstation (Notebook)
2.5 gig Centrino V Pro CPU
3 gig Ram
200 gig HD
Windows Vista Business 64bit
Ubuntu 8.04 (Hardy Heron)
DIY Pedal
by admin on Aug.11, 2008, under Gear
Hier’s nog iets waarmee ek myself vir ‘n ruk besig gehou het met die hulp van my vriend Lourens. ‘n Rip Off van ‘n Proco Rat, mar dit skop gat, none the less en het my ‘n week en R80 gekos om te maak!
Kitare
by admin on Aug.11, 2008, under Gear
Ek is verslaaf aan kitare.
Eerste Kitaar het ek myself op leer speel toe ek so 7 was. Dit het altyd in die buitekamer gehang en ek het dan skelm daar gaan sit en myself A, D en E geleer.
Later het ek verneem dat daar ‘n electric bo in die kas weggebere is, wat my ma-hulle by ‘n oom van hulle uit Kanada gekry het. Tot my teleurstelling, het die kitaar vir jare met snare styfgespan in die kas gele en dit het onherstelbare skade aan die nek gedoen. Ek het nou die dag uitgevind dis ‘n Italiaanse kitaar wat in die vroee sestigs gemaak. ‘n Eko 300.
Einde Laerskool/ Begin hoerskool het ek en my ma eendag Kaapstad besoek en by ‘n pantjieswinkel ‘n pragtige Pers Wasburn gesien (wel dit was vir my pragtig op daai stadium). My ma het haar hele maand se salaris amper net so spandeer om my droom te bewaarheid. Ek het vir jare met die Eko en Washburn, by enige Hi-Fi of radio ingeplug en oopgedraai om my eie tipe distortion te kry, maar nooit regtig amps gebruik nie. Dis ‘n 1990 Chicago Series KC-20V en was in Korea gemaak. Awesome shred kitaar met die dunste, vinnigste nek waarop ek nog gespeel het.
Tydens April hierdie jaar is ek bietjie Jeffrey’s toe om by my familie te gaan kuier, en toe skuur ek hom af en gee hom ‘n silver paint job. Die hout en plastic laag onder die verf het mooi gelyk en toe hou ek dit sommer so agter en langs die kant. My ma het my baie gehelp en ‘n custom paint job op die headstock vir my gedoen. Dis eintlik ‘n copy van ‘n tattoo wat ek het en dis hoe die ou nou lyk:
Nadat ek begin werk het, was die eerste kitaar wat ek vir my aangeskaf het, ‘n Cort S2800. Ek self is nie baie lief vir Corts nie, maar hierdie is ‘n baie versatile kitaar met Seymour Duncan Pickups, Locking Spertzel tuner heads, en Wilkonson Bridge en regtig ‘n baie lekker kitaar wat my keer na keer verbaas. Dit het ook nogal ‘n mooi afwerking met die flamed maple, Pearlescent Scratchguard en Goue hardeware.
Okay en toe was ek stout, mar ek kon dit nie help dat die beauty oor my pad gekom het nie. Dis ‘n 2003 Japanese Fender Paisley. Een van ‘n paar honderd wat daai jaar gemaak is. Ek wou nog altyd ‘n John Mayer of Stevie Ray Vaughan of Hendrix klank nail, maar kon net nooit nie. Hierdie kitaar speel homself en jy gan mar net saam vir die ride. En watter girl sal nie vrek oor die finish nie? Nuff sed.
Okay, miskien sal ek samples van die kitare opsit, maar vir eers, luister maar na ‘n paar van my songs en stuur vir my ‘n mail as jy ook van kitare of kitaarspeel hou, of as jy dalk ‘n Ibanez of Taylor wil verkoop? Ha, ek weet ek moet ophou mar die bug het my gebuit.














