goeiegenugtig

WX

Vortex 2

by admin on Jun.21, 2009, under WX

I was very excited to discover this past week that Vortex 2 is now in progress. Roughly 100 scientists will be working together during the 2009/2010 tornado season to literally surround tornadoes and Supercells with scientific equipment in order to answer some important questions including:

  • How, Why and Where do tornadoes form?
  • What’s the structure of Tornadoes?
  • How can tornado forecasting be improved?

Here’s a list of instruments that they will be using according to the official website:

  • 10 mobile radars
  • 10 mobile mesonet instrumented vehicles
  • 38 deployable instruments including Sticknets, Tornado-Pods , 4 disdrometers , weather balloon launching vans , unmanned aircraft

There will also be damage survey teams and photogrammetry teams. This is a huge effort and I can’t wait to see what they discover.

Leave a Comment :, , , , , more...

Weekend Weather

by admin on Jun.16, 2009, under WX

Saterdag moes ons bietjie af George toe ry. Ek was eers nie baie lus nie, want naweke is sacred en my plan was om net te rus, mar helaas bevind ek myself tussen Riversdal en Gouritsmond met ‘n baie cool frontal stelsel (ek dink) wat verantwoordelik was vir die wolke.

Front

Front

2 Comments :, , , , , , , , more...

Ascii Tornado

by admin on May.17, 2009, under Coding, WX

Hier is ‘n video van ‘n program wat ek geskryf het so paar jaar terug. Dis basies ‘n ascii animation van ‘n tornado. Die user kies die grootte van die tornado en kan dan kyk hoe die tornado oor ‘n veld hardloop en ‘n huisie verwoes.

Dis geskryf in ‘n integrated db environment, genaamd D3 Pick. Dis ‘n ou multi-valued databasis waarmee ek gewerk het vir so paar jaar. Dis alles text based en alles word oor ‘n telnet/ssh session gedoen.  Multi-valued verwys basies na die feit dat meer as een waarde per cell gestoor kan word. Dis nie goeie practice in ‘n relational database nie, maar werk baie goed vir pick. Die source is maklik om te verstaan aangesien dit ‘n soort basic is, en daarom sluit ek dit in, as jy dit dalk wil convert na ‘n ander taal?. Enjoy!

source

Leave a Comment :, , , , , , , , more...

Ou Storms

by admin on May.17, 2009, under WX

Gaan asseblief na die Storms afdeling aan die regterkant van die site om fotos te sien van ou storms/wolke wat ek geneem het of kliek op die link hier onder…

Leave a Comment :, , , , , , , , , , more...

Storms

by admin on Aug.15, 2008, under WX

Van tyd tot tyd ry ek agter storms aan. Hier is my enigste excursion die jaar sover. Die fotos is geneem tussen Barrydale en Calitzdorp. Ek onthou dit as een van my beste dae ooit. Ek was oppad Jeffrey’s toe vir vakansie en somehow voel dit of die universe altyd vir my ‘n storm stuur wanneer ek dit die nodigste het! Ek sal later die post update en meer van daai dag vertel. Dit was OSUM…

April Storms

April Storms

Leave a Comment :, , , , , more...

Looking for something?

Use the form below to search the site:

Still not finding what you're looking for? Drop a comment on a post or contact us so we can take care of it!

Blogroll

A few highly recommended websites...

Archives

All entries, chronologically...